School Fees and School Books

VERPLIGTE SKOOLGELDE  

Skoolgelde word jaarliks vasgestel na oorleg met die breë ouerkorps.
Dit word maandeliks vereffen en strek oor elf (11) maande.  
Aansoeke vir Kwytskeldings moet geskied voor die einde van Februarie van die betrokke jaar.  
Kwytskeldings geld slegs vir die betrokke jaar.  Vorms is by die kantoor beskikbaar.  

n Verpligte boekefooi is vir ALLE leerders betaalbaar voor einde Februarie van die nuwe skooljaar.  

SKOOLBOEKE  

n Basiese voorraad skryfboeke, handboeke en modules word by die skoolgeld ingesluit en word deur die skool verskaf.