Athletics

Atletiek word aangebied as ‘n somersport (eerste en vierde kwartale) vir seuns en meisies en sluit die volgende in:

  • Naellope
  • Hekkies
  • Langafstand
  • Verspring
  • Gewigstoot
  • Hoogspring
  • Diskus