Swem

Swem is ‘n somersport en word aangebied by Hoërskool De Villiers Graaff se skoolswembad in die eerste en vierde kwartale.