Netbal

Netbal word aangebied as ‘n wintersport (tweede en derde kwartale) vir meisies.  Daar vind ‘n jaarlikse interskole byeenkoms plaas vs. Laerskool Gansbaai.