Rugby

Rugby word aangebied as ‘n wintersport (tweede en derde kwartale) vir seuns.  Daar vind ‘n jaarlikse interskole byeenkoms plaas vs. Laerskool Gansbaai.