Skaak

Email Print

Skaak word vrydae na skool aangebied

Rugby

Email Print

Rugby word aangebied as ‘n wintersport (tweede en derde kwartale) vir seuns.  Daar vind ‘n jaarlikse interskole byeenkoms plaas vs. Laerskool Gansbaai.

Athletics

Email Print

Atletiek word aangebied as ‘n somersport (eerste en vierde kwartale) vir seuns en meisies en sluit die volgende in:

  • Naellope
  • Hekkies
  • Langafstand
  • Verspring
  • Gewigstoot
  • Hoogspring
  • Diskus

 

Netbal

Email Print

Netbal word aangebied as ‘n wintersport (tweede en derde kwartale) vir meisies.  Daar vind ‘n jaarlikse interskole byeenkoms plaas vs. Laerskool Gansbaai.

Cricket

Email Print

Ons bied krieket aan as somersport (eerste en vierde kwartale).